Patricia

Ek het te hore gekom van die produk deur n goeie vriend van my. Ek het vir gesondheidsredes besluit om n 21 dae vas aan te durf. Ek het slegs die produk as aanvulling gebruik deur die 21 dae. Daar was vir my gesĂȘ dat ek nie enige derm beweging moet verwag in die 21 dae wat ek vas nie. Wel ek was verbaas en kan met jou deel dat ek vier die eerste 10 dae van die tudperk normale dermbeweging ervaar het en daarna nogsteeds sporadies tot met dieeinde van die vas. Ek het baie goed gevoel gedurende die 21 dae. Ek het die produk al aan vele van my vriende en kennisse voorgestel en glo vas ek sou nie die vas sonder dit kon meemaak nie.

Groete Patricia